Alvy Moore

Alvy Moore
Geboortenaam Jack Alvin Moore
Geboorte (1921-12-05)5 Desember 1921
Sterfte 4 Mei 1997 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1952–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alvy Moore (5 Desember 1921 – 4 Mei 1997) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Boy and His Dog (1975), Nausicaä of the Valley of the Wind (1984), en Intruder (1989), en in die televisiereeks Green Acres (1965).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search